Help ons

Majuba behoort aan die volk. Daarom is dit ook die volk se plig om te help om Majuba in stand te hou en verbeterings aan te bring.

U word vriendelik gevra om te help met finansiƫle bydrae.

1. Help deur debietorderopdrag. (Laai HIER af en stuur aan sekretaris@majubatrust.co.za)
2. Eenmalige Finansiƫle bydrae.

BANKBESONDERHEDE VIR MAJUBA:
Rekening naam: Majuba-Boerevolktrust
Bank: FNB (Kolonade)
Takkode: 250 655
Rekening nommer: 623 8336 2119